Vacant Assemblies
VEK Kempton Assembly
- Die Kerkraad van die VEK Kempton het eenparig besluit dat ons ‘n Aanbiddingsleier wil beroep
Die Volle Evangelie Kerk Kemptonpark is tans op soek na ‘n ervare Aanbidding’s Leier.
Ons is ‘n Afrikaanse Gemeente met ‘n passie om ‘n merkbare verskil in Kemptonpark en omliggende gebiede te maak.
Ons is opsoek na iemand met die volgende eienskappe. Alle aspekte van beplanning en uitvoering van elke week se kontemporêre aanbidding by Dienste asook by spesiale geleenthede en bedieninge soos Jeug, Bidure, Kinderkerk ens.
- Ontwikkeling en opleiding van musikante en sangers.
- Die kies van relevante, Bybelse, kontemporêre musiek wat gelei word deur die Heilige Gees, wat alle ouderdom’s groepe in ag sal neem en 'n hoë vlak van betrokkenheid en deelneming van lede sal bevorder.
- Weeklikse kommunikasie tussen span lede en ander leiers in bedieninge.
- Verskaf van tegniese kennis en ondersteuning by klank, media en beligting soos nodig.
- Stel aanbidding spanne saam (groepe, sangers, ens.) deur vrywilligers te werf en oudisies te doen waarna lede toepaslik geplaas sal word.
- Bestuur van alle vrywilligers betrokke by klank en multimedia wanneer nodig.
- Onderhoud en versorging van musiek instrumente asook die Kerk verhoog en leiding in die aankoop van addisionele toerusting wanneer nodig.
- Samewerking met die Pastoor om die oorvleulende temas van elke diens te verenig.
- Ontwikkeling en bestuur van die musiek-begroting in samewerking met die Kerk Raad.
- Sterk kommunikasie en interpersoonlike vaardighede en aanmoediger van vrywilligers.
- Handhaaf 'n nederige en opregte gesindheid op en af vanaf die verhoog.
OM AANSOEK TE DOEN stuur asseblief die volgende na pastwillem@vekkempton.co.za
U CV.
'n Onlangse foto van u / u gesin.
'n Verklaring, nie langer as een bladsy, oor jou filosofie van aanbidding.
Enige verwysings of verwysing’s briewe.
‘n Aanlyn video / skakel (indien moontlik) van u leiding van aanbidding in ‘n Gemeente of by ‘n geleentheid. Audio is ook aanvaarbaar indien u geen video het nie.
Bellville South Assembly
- Beacon of Hope FGC, Bellville South Vacancy
The Beacon of Hope FGC, Bellville South congregation call will go out with immediate effect Monday, 9 December
and close on Friday, 24 January 2025. The criteria is as follows:
The Pastor:
- Must be married.
- Age between 40 and 50.
- Must be bilingual.
- Must have a driver's licence.
Please note that the Church has a manse.
Please send your CV to
Pastor C Herrendoerfer - fgcpenregion@gmail.com
Mgxabakazi Assembly
- Warm Christian greetings in the name of Jesus Christ
- We kindly request to advertise a pastoral vacant post of Mgxabakazi Assembly in Port St Johns, Transkei.
- The prospective applicant should be an ordained pastor or probation minister.
- It is in a rural township but provisions for accommodation are available.
- Applications should be sent to the Regional Overseer Pastor WN Swana with email address swanawilfred@gmail.com
- The closing date for applications will be the end of February 2025/02/28
Bizana Mission : Transkei
Warm Christian greetings in the name of Jesus Christ.
The prospective applicant should be an ordained Pastor or probation minister. In this assembly the accommodation of the pastor will be available.
Applications should be sent to the Regional Overseer, Pastor WN Swana, with email address : swanawilfred@gmail.com. The closing date for advertisement will be 2025/02/07
Any applicant who may not have received feedback after 31 March 2025 may know that his application has not been successful.
JHB Westdene gemeente
Die JHB Westdene gemeente is `n Afrikaanssprekende gemeente in die Gauteng Suid Streek. Die gemeente het nie `n pastorie nie.
Slegs pastore wie in die bedieningsorde van die Volle Evanglie Kerk is en ook in goeiestand is, kan aansoek doen vir die gemeente.
Aansoeke kan gestuur word na die opsiener, Pastoor Jacques Theron by theron4@absamail.co.za en jaakt4@gmail.co.za
Loeriesfontein Gemeente
Dit is ’n Afrikaanse gemeente.
Geleë in die Namakwaland
Herder moet ’n geordende Pastoor wees.
Ouderdom tussen 30-55 jaar wees.
Die kerk is skuldvry.
Gemeente het ’n pastorie.
Die gemeente het mooi potensiaal om te groei.
Alle CV’s kan gestuur word na die streek opsiener
Past. T. Saunders by nkopsiener@gmail.com.
Sluitings datum is 30 November 2024
Beaufort West Gemeente
Afrikaanse gemeente in die hardjie van die Karoo. Gemeente sonder n pastoor seder Maart 2024.
Die gemeente beskik oor ʼn pragtige gebou en mooi fasiliteite (sondagskool kamers) wat laas jaar aangebou is (minimale werk nodig om dit klaar te maak). Die gemeente het ʼn pragtige en gesonde kern van 40 mense wat getrou dien.
Kontak vir Suid Kaap Opsiener vir meer inligting of om aansoek te doen.
Aansoeke sluit 18 Oktober 2024
Tel: 0828136567
Epos: hennie@vekcaledon.co.za
Brakpan ASSEMBLy
Die Brakpan gemeente is `n Afrikaanssprekende gemeente in die Gauteng Suid Streek.
Die gemeente het `n pastorie. Slegs pastore in die bedieningsorde van die Volle Evangelie Kerk, en wie ook in goeiestand by die Kerk is, mag aansoek doen vir die gemeente.
Stuur asb. CV’s na Pastoor Jacques Theron by theron4@absamail.co.za of jaakt4@gmail.com
Shayandima ASSEMBLy
Contact person
Rev. Dr. RB Mabasa
Regional secretary
Cell: 0833424863
Email: robertmabasa@yahoo.com
NB: All applications are to be send via email to the regional office using the details provided above.
EASTERN REGION ASSEMBLIES
Warm Christian greeting in the precious name of Jesus Christ our Lord and saviour.
The following vacant posts are available in the Eastern Region-Limpopo:
- Baleni Assembly
- Dan Assembly
- Dzumeri Assembly
- Jamela Assembly
- Lemomdekoop Assembly
- Makwarela Assembly
- Mokgwathi Assembly
- Mutoti Assembly
- Mutsha Assembly
Contact person
Rev. Dr. RB Mabasa
Regional secretary
Cell: 0833424863
Email: robertmabasa@yahoo.com
NB: All applications are to be send via email to the regional office using the details provided above.